al die geraas
in die wêreld
en in my kop
dit hou my
op die oppervlak
mar ek wil
om dieper te swem
dit is nie dit nie
ek hou nie van nie
die wêreld
of sy mense
ek verlang nevir
vir ‘n stil plek
waar ek kan sink
in die lae
van my wese